Create Yours

Top 2 Elsa Joubert Quotes (2025 Update)

Elsa Joubert Quote: “Ek sit my kop in my hande en probeer stil word, stiller en stiller, en die dun vliesie, die onsigbare bindende weefsel om die deel van my brein wat my geheue bymekaarhou, wat my in staat stel om op die hede te bly fokus, begin deurskif – emosie laat dit maklik gebeur – en deur die draderige openinge begin herinnering deurkom, helende herinnering, stadig, in groot detail, langsaam, daar is nie haas nie, dit moet stewig opgebou word. Hieruit kom selfheling.”
Elsa Joubert Quote: “Daar is ’n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos ’n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos ’n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor.”
Motivational Quotes
Inspirational Entrepreneurship Quotes
Positive Quotes
Albert Einstein Quotes
Startup Quotes
Steve Jobs Quotes
Success Quotes
Inspirational Quotes
Courage Quotes
Life Quotes
Focus Quotes
Swami Vivekananda Quotes

Beautiful Wallpapers and Images

We hope you enjoyed our collection of 2 Elsa Joubert Quotes.

All the images on this page were created with QuoteFancy Studio.

Use QuoteFancy Studio to create high-quality images for your desktop backgrounds, blog posts, presentations, social media, videos, posters, and more.

Learn more